
Helmut Lehmann, 1stXV forward coach from Paarl Gymnasium, was appointed as an assistant coach for the DHL Stormers. Lehmann will be involved in the development of the next generation of Stormers players.
Lehmann previously served as an educator, first-team coach, and forwards coach at Paarl Gimnasium for 11 years. In 2024, he also coached the forwards for the Western Province U19 team during the school off-season.
Paarl Gim confirmed the appointment in a letter, celebrating Lehmann's achievement while acknowledging the loss of a valued colleague and mentor.
“Ons deel graag die nuus dat mnr. Helmut Lehmann as junior voorspelerafrigter deur die DHL Stormers aangestel is. Hierdie prestasie is uitsonderlik en vir ons as Paarl Gimnasium ’n besondere eer.
Helmut het deur die jare ’n diep en blywende impak op ons skool as uitstaande oudleerling, eerstespankaptein, gerespekteerde onderwyser en gehalte-afrigter gemaak. Sy werksetiek, dissipline, nederigheid en liefde vir die spel was deurentyd duidelik. Sy reis is een waarop ons met groot bewondering terugkyk, en sy aanstelling bevestig die soort leiers wat uit ons skoolgemeenskap voortkom. Hoewel ons hartseer is om ’n kollega, mentor en vriend te groet, is ons net so dankbaar — dankbaar vir jare se toewyding, vir ure langs die veld, vir die vorming van jong spelers en vir die besondere rol wat hy in die Gim-kultuur gespeel het. Ons ondersteun hierdie volgende stap in sy lewe ten volle.
Paarl Gim se rugbystrukture is sterk, diep gewortel en uiters professioneel. Ons beskik oor ’n afrigterskorps met buitengewone kundigheid, karakter en ervaring. Daarom kan ons met volle vertroue sê dat die oorgang positief, bestuurbaar en sonder ontwrigting sal wees. Ons wens Helmut alles wat mooi is toe in hierdie nuwe rol. Mag hy groei, sy invloede verbreed en sy unieke, sagmoedige maar kragtige leierskapstyl nóg verder versterk. Hy dra die Gim-gees saam met hom en ons weet hy sal ons waardes van integriteit, harde werk en nederigheid trots uitdra.
Baie geluk, Helmut! Ons is trots op jou.”
Recent Posts
- Impi Visser: “We Trained For This Opportunity From The Start”
- DHL Stormers Back In Second On The Vodacom United Rugby Championship Table
- Blitzboks And Fiji Neck And Neck For HSBC SVNS Series Title
- Blitzboks Qualify For Semi-final In New York Despite Loss To Australia 7s
- Blitzboks Made To Work Hard For Win Over France 7s In New York
- Schoolboy Rugby – Results And Fixtures For The Week Ending 15 March 2026
- Blitzboks Made Brilliant Start To HSBC SVNS In New York
- Brilliant Second Half By The DHL Stormers Secure Win Over Vodacom Bulls
- 14 Man Paul Roos Cruise Past Drostdy HTS
- Cecil Afrika Names Springbok Women’s Sevens Squad For South America
- King Price Derby Series To Showcase The Best Of Schoolboy Rugby
- David Brits: Blitzbok Goals The Same For All The Players
- DHL Stormers Welcome Back Three Players For Trip To Loftus
- Vodacom Bulls Included Ten Springboks For DHL Stormers Clash
- Five Teams Hunt Back-to-back Wins In SA Cup
