
Affies have confirmed that they will compete against Paul Roos annually from 2026. The first fixture is scheduled to take place on 20 and 21 March 2026. This fixture will replace Affies vs Helpmekaar.
"Ons is al vir ‘n paar jaar met die skoolbestuur van Paul Roos Gimnasium in gesprek oor ‘n moontlike interskool tussen ons twee tradisieryke seunskole. Dit is vir my aangenaam om u mee te deel dat die beheerliggaam van albei skole hierdie voorstel goedgekeur het. AHS en Paul Roos sal mekaar op 20 en 21 Maart 2026 vir die eerste keer in ‘n interskool die stryd aansê met 28 rugby- en 16 hokkiewedstryde wat in die vooruitsig gestel word. Volgende jaar se kragmeting sal DV in Stellenbosch plaasvind en as alles goed verloop is AHS in 2027 die gasheer.
Alhoewel ons baie opgewonde is oor hierdie nuwe geleentheid, is ons nie onsensitief oor wat die finansiële implikasie hiervan vir ouers is nie. Seuns sal daarom deur gasouers gehuisves word en die skool sal ‘n gedeelte van die vliegkoste subsidieer.
Die gekose datum is die enigste tyd wat op albei skole se sportkalender inpas. Dié datum bots egter met ons bepaling teen Helpmekaar Kollege en nie een van die twee skole kon ‘n alternatiewe datum hiervoor vind nie. Die gevolg is dat die Affie-Helpmekaar-bepaling vir die afsienbare toekoms nie meer sal plaasvind nie."
Recent Posts
- “Every Little Mistake We Made, We Got Punished” – Johan Ackermann
- Blitzboks Have Tough Draw For HSBC SVNS Cape Town
- “DHL Stormers Will Always Get Off The Canvas, That’s Who We Are” – John Dobson
- “I Did Not Have Much To Worry About Against Wales”
- Bok Women’s Sevens ‘A’ Return From Dubai Stronger
- “We Will Rectify Dubai Mishaps In Cape Town”
- “I Feel Good, Lots Of Energy In The Legs, Even If The Hairline’s Going Back” – Cobus Reinach
- Lions Targeting Both EPCR Challenge Cup And United Rugby Challenge
- Mixed Fortunes For SA Teams As Vodacom URC Returns
- Blitzboks Beat Great Britain To Secure Place In 5th Place Final
- Hollywoodbets Sharks Slump To Their Fifth Loss From Six Matches
- Springbok Women’s Sevens ‘A’ Continue Good Form In Dubai
- Disappointing Blitzboks Crash Out In Dubai
- Rassie Erasmus Lauded Springboks For “Clinical Performance” Against Wales
- DHL Stormers Secure Win Over Munster With A Brilliant Final Twenty Minutes
