‘n Langafstand-drie deur die Zimbabwe se rooikop-sneltrein Peter Davis, tien sekondes voor die einde van die openingswedstryd van die Cravenweek by Kearsney kollege het sy span in staat gestel om Griekwas Platteland 16-9 te klop.

Die wedstryd het op ‘n gelykop-uitslag afgestuur met die skopskoene van Zim se kaptein Matthew McNab en Noordwes-Kaap se Iwan Lombard het tot in daardie stadium al 18 punte in die wedstryd aangeteken.

McNab het egter ‘n bal diep in sy kwartgebied aan...

See More

 
A Langafstand-three by the Zimbabwe's Rooikop-Sneltrein Peter Davis, ten seconds before the end of the of the openingswedstryd cravenweek at kearsney college has his team in state set to griquas living 16-9 to knock.

The contest has on a draw-result afgestuur with the skopskoene of zim's Captain Matthew Mcnab and North West Cape's Ivan Lombard created in that stadium even 18 points in the contest logged.

Mcnab have however a ball deep in his kwartgebied his agterlyn run and Davis has his opponent for a moment let huiwer and near the full length of the field, for example.

The contest is determined by the large number of omkeerbesit and many hanteerfoute gekenwerk.

The Losvoorspelers, Johan Geldenhuys, John Terblanche and Ruan Visser from the griquas plattelandse team's side and the ZIM-Captain, Stuart Dodington, was the great uitblinkers.

Punte:

Zimbabwe: three: Peter Davis. Doelskop: Matthew Mcnab. Strafdoele: Mcnab (3).

Griquas Living: Strafdoele: Ewan Lombard (3).

Namibië en Griekwas het die Cravenweek Maandagoggend by Kearsneykollege met ‘n puntefees ingelui. Namibië het vriend-en-vyand verras deur hul suidelike bure 54-36 te klop.

Die span van die heelagter André van der Berg, wie ook een van die twaalf skitterdrieë gedruk het, was met rustyd reeds 35-3 voor die Kwaste later wakkergeskrik het.

Die Namibiese agterspelers het veral danksy die binnesenter Chrischen Olivier baie spasie aan die buitekant gekry terwyl die diens van die Griekwas se agterlyn nie altyd vining was nie.

Die Griekwas se vleuel Cameron Huffke het egter die terugvegpoging met sy hardloopwerk ingelui en sy skopskoen was ook skitterend. Hy het uiteindelik 16 punte aangeteken.

Heelwat van die Namibiërs behoort egter die die Unies opgeraap te word, onder wie die flank Peter Diergaardt.

Punte:

Namibië: Drieë: André Rademeyer, André van der Berg, Chad Plato, Darius van Solms, Marco Beukes, Oderick Mouton, Rudi Pretorius. Doelskoppe: Plato (3), Denzo Bruwer (2). Strafdoele: Plato (2), Bruwer.

Griekwas: Drieë: Cameron Huffke, Chadd Adams, De-An Ackermann, Gladwin Nieuwenhuizen, Jody Schmidt. Doelskoppe: Huffke (4). Strafdoel: Huffke.

Die Pumas se Cravenweekspan het die Griffons Maandag by Kearsneykollege naelskraap 31-29 geklop in ‘n wedstryd wat op ‘n mespunt gebalanseer was.

Die Pumaflank JC Pretorius het die wendrie ses minute voor die einde gedruk maar daarna het albei spanne weer geleentheid gehad om punte aan te teken.

Reg teen die einde het die Griffons – wat vier drieë teenoor die drie van die Pumas gedruk het – ‘n kans gehad om die wedstryd te wen maar Andrew Kota se skop was nie oor nie.

...See More

- See more at: http://schools.sarugbymag.co.za/willemse-inspire-wp-comeback/#sthash.hGF1jw0y.dpuf